7 Die hand van die getuies moet eerste teen hom kom om hom dood te maak, en daarna die hand van die hele volk;+ en jy moet die kwaad uit jou midde wegruim.+
13 Maar dit sal glad nie goed afloop met die goddelose nie,+ en ook sal hy nie sy dae, wat soos ’n skaduwee is, verleng nie,+ omdat hy God nie vrees nie.+