Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 20:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daarop het God in die nag in ’n droom by Abimeʹleg gekom en vir hom gesê: “Kyk, jy is so goed as dood weens die vrou wat jy geneem het,+ aangesien sy aan ’n ander eienaar as vrou behoort.”+

  • Eksodus 21:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 As hy alleen kom, moet hy alleen weggaan. As hy die eienaar van ’n vrou is, dan moet sy vrou saam met hom weggaan.

  • Jesaja 62:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want net soos ’n jong man ’n maagd as sy vrou in besit neem, sal jou kinders jou as ’n vrou in besit neem.+ En met die vreugde van ’n bruidegom oor ’n bruid+ sal jou God hom oor jou verheug.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel