3 En Fariseërs het na hom toe gekom met die bedoeling om hom te versoek en het gesê: “Is dit ’n man geoorloof om op sommer enige grond van sy vrou te skei?”+
8 Hy het vir hulle gesê: “Moses het weens die hardheid van julle harte+ die toegewing gemaak dat julle van julle vrouens kan skei, maar dit was nie van die begin af so nie.+