Job 24:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hulle ruk ’n vaderlose seun selfs van die bors af weg,+En wat die geteisterde aan het, neem hulle as pand.+ Job 24:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Naak sal hulle rondloop, sonder ’n kleed,En honger sal hulle die geoeste are dra.+
9 Hulle ruk ’n vaderlose seun selfs van die bors af weg,+En wat die geteisterde aan het, neem hulle as pand.+