Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 23:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “‘En wanneer julle die oes van julle land insamel, moet jy die rand van jou land nie heeltemal afoes wanneer jy oes nie, en die oorblyfsels van jou oes moet jy nie optel nie.+ Jy moet dit vir die geteisterde+ en die inwonende vreemdeling+ laat oorbly. Ek is Jehovah julle God.’”

  • Rut 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En julle moet ook sorg dat julle vir haar van die are uit die bondels trek, en julle moet dit laat lê sodat sy dit kan optel,+ en julle moet haar nie bestraf nie.”

  • Psalm 41:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Gelukkig is elkeen wat ag gee op die geringe;+

      In die dag van rampspoed sal Jehovah aan hom ontkoming verskaf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel