5 Toe het Boas gesê: “Die dag dat jy die grond uit Naoʹmi se hand koop, moet jy dit ook by Rut, die Moabitiese vrou, die vrou van die man wat dood is, koop om die naam van die man wat dood is, oor sy erfdeel te laat verrys.”+
19 “Leermeester, Moses het vir ons geskryf dat as iemand se broer sterf en ’n vrou agterlaat maar nie ’n kind nalaat nie, sy broer+ die vrou moet neem en by haar ’n nageslag vir sy broer moet verwek.+