Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 15:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Op dié dag het Jehovah ’n verbond met Abram gesluit+ en gesê: “Aan jou saad sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+

  • Genesis 26:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Woon as ’n vreemdeling in hierdie land,+ en ek sal voortdurend met jou wees en jou seën, want aan jou en aan jou saad sal ek al hierdie lande gee,+ en ek sal die beëdigde verklaring nakom wat ek vir jou vader Abraham gesweer het:+

  • Hebreërs 6:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want toe God sy belofte aan Abraham gemaak het,+ het hy by homself gesweer,+ aangesien hy by niemand groter kon sweer nie,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel