Levitikus 19:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Daarom moet julle al my insettinge en al my regterlike beslissings onderhou, en julle moet dit nakom.+ Ek is Jehovah.’” Psalm 19:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die vrees+ van Jehovah is suiwer; dit hou vir ewig stand.Die regterlike beslissings+ van Jehovah is waar;+ tesame is hulle regverdig.+
37 Daarom moet julle al my insettinge en al my regterlike beslissings onderhou, en julle moet dit nakom.+ Ek is Jehovah.’”
9 Die vrees+ van Jehovah is suiwer; dit hou vir ewig stand.Die regterlike beslissings+ van Jehovah is waar;+ tesame is hulle regverdig.+