5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+
2 Want jy is ’n heilige volk+ vir Jehovah jou God, en Jehovah het jou uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom,+ uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.