Deuteronomium 11:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En julle moet al die voorskrifte en die regterlike beslissings+ sorgvuldig uitvoer wat ek julle vandag voorhou.+ Deuteronomium 26:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Vandag beveel Jehovah jou God jou om hierdie voorskrifte en regterlike beslissings uit te voer;+ en jy moet dit onderhou en uitvoer met jou hele hart+ en jou hele siel.+ Lukas 11:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Maar hy het gesê: “Nee, gelukkig is eerder dié wat die woord van God hoor en dit nakom!”+
32 En julle moet al die voorskrifte en die regterlike beslissings+ sorgvuldig uitvoer wat ek julle vandag voorhou.+
16 “Vandag beveel Jehovah jou God jou om hierdie voorskrifte en regterlike beslissings uit te voer;+ en jy moet dit onderhou en uitvoer met jou hele hart+ en jou hele siel.+