-
Josua 8:33Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
33 En die hele Israel en hulle ouer manne+ en die beamptes en hulle regters het aan weerskante van die Ark gestaan, voor die priesters,+ die Leviete, wat die ark van die verbond van Jehovah gedra het,+ die inwonende vreemdeling sowel as die boorling,+ die een helfte van hulle voor die berg Geriʹsim+ en die ander helfte van hulle voor die berg Ebal+ (net soos Moses, die kneg van Jehovah, beveel het),+ om die volk Israel eers te seën.+
-