Deuteronomium 5:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En julle moet sorgvuldig doen net soos Jehovah julle God julle beveel het.+ Julle mag nie regs of links afwyk nie.+ Josua 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Wees net moedig en baie sterk om sorgvuldig te handel volgens die hele wet wat my kneg Moses jou beveel het.+ Moenie regs of links daarvan afwyk nie,+ sodat jy wys kan handel oral waar jy gaan.+ Spreuke 4:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Moenie regs of links afwyk nie.+ Verwyder jou voet van wat sleg is.+ Jesaja 30:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En jou ore sal ’n woord agter jou hoor wat sê: “Dit is die weg.+ WANDEL daarop”, ingeval julle regs sou gaan of ingeval julle links sou gaan.+
32 En julle moet sorgvuldig doen net soos Jehovah julle God julle beveel het.+ Julle mag nie regs of links afwyk nie.+
7 “Wees net moedig en baie sterk om sorgvuldig te handel volgens die hele wet wat my kneg Moses jou beveel het.+ Moenie regs of links daarvan afwyk nie,+ sodat jy wys kan handel oral waar jy gaan.+
21 En jou ore sal ’n woord agter jou hoor wat sê: “Dit is die weg.+ WANDEL daarop”, ingeval julle regs sou gaan of ingeval julle links sou gaan.+