Levitikus 19:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Julle moet julle nie tot waardelose gode wend nie,+ en julle mag vir julle geen gegote gode maak nie.+ Ek is Jehovah julle God. Deuteronomium 11:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Let op julleself sodat julle hart nie verlok word+ en julle afwyk en ander gode aanbid en julle voor hulle neerbuig nie+ Psalm 96:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want al die gode van die volke is waardelose gode;+Maar wat Jehovah betref, hy het die hemele gemaak.+ 1 Korintiërs 8:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+
4 Julle moet julle nie tot waardelose gode wend nie,+ en julle mag vir julle geen gegote gode maak nie.+ Ek is Jehovah julle God.
16 Let op julleself sodat julle hart nie verlok word+ en julle afwyk en ander gode aanbid en julle voor hulle neerbuig nie+
5 Want al die gode van die volke is waardelose gode;+Maar wat Jehovah betref, hy het die hemele gemaak.+
4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+