Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En Jehovah sal beslis elke siekte van jou verwyder; en wat al die bose kwale van Egipte betref wat jy geken het,+ hy sal dit nie oor jou laat kom nie, en hy sal dit inderdaad oor almal bring wat jou haat.

  • Amos 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “‘Ek het ’n pes soos dié van Egipte onder julle gestuur.+ Met die swaard het ek julle jong manne doodgemaak,+ saam met die wegvoering van julle perde.+ En ek het die stank van julle kampe voortdurend laat opstyg, ja, tot in julle neusgate;+ maar julle het nie tot my teruggekeer nie’,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel