Jesaja 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 In my ore het Jehovah van die leërs gesweer dat baie huise, hoewel groot en goed, ’n algehele voorwerp van verbasing sal word, sonder bewoner.+ Klaagliedere 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ons erfbesitting is aan vreemdelinge gegee, ons huise aan uitlanders.+ Sefanja 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hulle rykdom sal buit word en hulle huise ’n verlate woesteny.+ En hulle sal huise bou, maar hulle sal dit nie bewoon nie;+ en hulle sal wingerde plant, maar hulle sal die wyn daarvan nie drink nie.+
9 In my ore het Jehovah van die leërs gesweer dat baie huise, hoewel groot en goed, ’n algehele voorwerp van verbasing sal word, sonder bewoner.+
13 En hulle rykdom sal buit word en hulle huise ’n verlate woesteny.+ En hulle sal huise bou, maar hulle sal dit nie bewoon nie;+ en hulle sal wingerde plant, maar hulle sal die wyn daarvan nie drink nie.+