Deuteronomium 28:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Jehovah sal jou tref met tering+ en brandende koors en ontsteking en koorsige hitte en die swaard+ en verskroeiing+ en heuningdou,+ en hulle sal jou beslis agtervolg totdat jy vergaan het. 2 Kronieke 21:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En jy sal aan baie siektes ly,+ aan ’n kwaal van jou ingewande, totdat jou ingewande uitgekom het weens die siekte, dag na dag.’”+
22 Jehovah sal jou tref met tering+ en brandende koors en ontsteking en koorsige hitte en die swaard+ en verskroeiing+ en heuningdou,+ en hulle sal jou beslis agtervolg totdat jy vergaan het.
15 En jy sal aan baie siektes ly,+ aan ’n kwaal van jou ingewande, totdat jou ingewande uitgekom het weens die siekte, dag na dag.’”+