Eksodus 19:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 ‘Julle het self gesien wat ek die Egiptenaars+ aangedoen het, sodat ek julle op arendsvlerke kon dra en julle na my toe kon bring.+ Deuteronomium 7:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 dan moet jy nie vir hulle bang wees nie.+ Jy moet vir seker dink aan wat Jehovah jou God aan Farao en die hele Egipte gedoen het,+ Josua 24:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Later het ek Moses en Aäron+ gestuur, en ek het Egipte geteister deur wat ek daarin gedoen het;+ en daarna het ek julle uitgebring.+
4 ‘Julle het self gesien wat ek die Egiptenaars+ aangedoen het, sodat ek julle op arendsvlerke kon dra en julle na my toe kon bring.+
18 dan moet jy nie vir hulle bang wees nie.+ Jy moet vir seker dink aan wat Jehovah jou God aan Farao en die hele Egipte gedoen het,+
5 Later het ek Moses en Aäron+ gestuur, en ek het Egipte geteister deur wat ek daarin gedoen het;+ en daarna het ek julle uitgebring.+