28 en die vloek,+ as julle die gebooie van Jehovah julle God nie gehoorsaam nie+ en afwyk van die weg wat ek julle vandag beveel, om agter ander gode aan te loop wat julle nie geken het nie.
15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+