7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+
5 Daarna sal die kinders van Israel terugkom en beslis Jehovah hulle God en Dawid hulle koning+ soek;+ en hulle sal beslis sidderend na Jehovah+ en na sy goedheid kom aan die einde van die dae.+