Josua 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Wees moedig en sterk,+ want jy sal hierdie volk die land laat beërf+ wat ek aan hulle voorvaders met ’n eed beloof het om aan hulle te gee.+ Psalm 27:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hoop op Jehovah;+ wees moedig en laat jou hart sterk wees.+Ja, hoop op Jehovah.+ Psalm 118:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Jehovah is aan my kant; ek sal nie vrees nie.+Wat kan die mens aan my doen?+
6 Wees moedig en sterk,+ want jy sal hierdie volk die land laat beërf+ wat ek aan hulle voorvaders met ’n eed beloof het om aan hulle te gee.+