Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 17:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En wanneer hy op die troon van sy koninkryk gaan sit, moet hy vir hom ’n afskrif van hierdie wet in ’n boek skryf, uit dié wat in die bewaring is van die priesters, die Leviete.+

  • Deuteronomium 31:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het Moses hierdie wet opgeskryf+ en dit gegee aan die priesters, die seuns van Levi,+ die draers van die ark van Jehovah se verbond,+ en aan al die ouer manne van Israel.

  • 2 Konings 22:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Later het die hoëpriester Hilkiʹa+ vir Safan,+ die sekretaris,+ gesê: “Ek het die wetboek+ in die huis van Jehovah gevind.” En Hilkiʹa het die boek aan Safan gegee, en hy het dit begin lees.

  • 2 Kronieke 34:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En terwyl hulle die geld+ uitgebring het wat na die huis van Jehovah gebring is, het die priester Hilkiʹa+ die boek+ van Jehovah se wet+ deur die hand van Moses+ gevind.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel