Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En jy weet goed dat Jehovah jou God die ware God is,+ die getroue God,+ wat die verbond+ en liefderyke goedhartigheid hou in die geval van dié wat hom liefhet en dié wat sy gebooie onderhou, tot in duisend geslagte,+

  • Nehemia 9:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En u is regverdig+ in alles wat oor ons gekom het, want u het getrou+ gehandel, maar dit is ons wat goddeloos gehandel het.+

  • Psalm 98:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Hy het gedink aan sy liefderyke goedhartigheid en sy getrouheid aan die huis van Israel.+

      Al die eindes van die aarde het die redding deur ons God gesien.+

  • Hebreërs 10:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Laat ons aan die openbare bekendmaking van ons hoop vashou+ sonder om te wankel,+ want hy wat beloof het, is getrou.+

  • 1 Petrus 4:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Laat dan ook dié wat in ooreenstemming met die wil van God ly, aanhou om hulle siel aan ’n getroue Skepper toe te vertrou terwyl hulle goed doen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel