Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En ek sal die wilde diere van die veld onder julle instuur,+ en hulle sal julle beslis van kinders beroof+ en julle mak diere uitroei en julle getal verminder, en julle paaie sal verlate wees.+

  • Jeremia 15:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “‘En ek sal vier families oor hulle aanstel’,+ is die woord van Jehovah, ‘die swaard om dood te maak, en die honde om weg te sleep, en die voëls van die hemel+ en die diere van die aarde om te eet en te vernietig.

  • Esegiël 5:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En ek sal hongersnood en gevaarlike wilde diere teen julle stuur,+ en hulle sal jou van kinders beroof, en pes+ en bloed+ sal in jou rondgaan, en ’n swaard sal ek oor jou bring.+ Ek, Jehovah, het gespreek.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel