21 Want die dood het deur ons vensters gekom; dit het in ons woontorings ingekom, om die kinders van die straat af uit te roei, die jong manne van die openbare pleine af.’+
15 Die swaard+ is buite, en die pes en die hongersnood is binne.+ Elkeen wat in die veld is, deur die swaard sal hy sterf, en almal wat in die stad is, die hongersnood en die pes sal hulle verslind.+