Deuteronomium 31:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Toe het Moses hierdie lied op dié dag opgeskryf, sodat hy dit aan die kinders van Israel kon leer.+ Openbaring 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+
22 Toe het Moses hierdie lied op dié dag opgeskryf, sodat hy dit aan die kinders van Israel kon leer.+
3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+