Deuteronomium 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees;+ Deuteronomium 11:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “En julle moet hierdie woorde van my op julle hart+ en julle siel lê en dit as ’n teken op julle hand bind, en dit moet as ’n voorhoofsband tussen julle oë dien.+
18 “En julle moet hierdie woorde van my op julle hart+ en julle siel lê en dit as ’n teken op julle hand bind, en dit moet as ’n voorhoofsband tussen julle oë dien.+