Genesis 10:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die grens van die Kanaäniete was van Sidon af tot by Gerar,+ naby Gasa,+ tot by Sodom en Gomorʹra+ en Adma+ en Seboʹjim,+ naby Lasa. Genesis 15:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Op dié dag het Jehovah ’n verbond met Abram gesluit+ en gesê: “Aan jou saad sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+ Josua 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Elke plek waarop julle voetsool sal trap, sal ek beslis aan julle gee, net soos ek Moses beloof het.+
19 En die grens van die Kanaäniete was van Sidon af tot by Gerar,+ naby Gasa,+ tot by Sodom en Gomorʹra+ en Adma+ en Seboʹjim,+ naby Lasa.
18 Op dié dag het Jehovah ’n verbond met Abram gesluit+ en gesê: “Aan jou saad sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+
3 Elke plek waarop julle voetsool sal trap, sal ek beslis aan julle gee, net soos ek Moses beloof het.+