Psalm 46:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Jehovah van die leërs is met ons;+Die God van Jakob is ’n veilige hoogte vir ons.+ Sela. Psalm 90:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 90 O Jehovah, u was vir ons ’n ware woonplek+Van geslag tot geslag.+ Psalm 91:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ek sal vir Jehovah sê: “U is my toevlug en my vesting,+My God, op wie ek sal vertrou.”+ Psalm 125:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Soos daar berge rondom Jerusalem is,+So is Jehovah rondom sy volk,+Van nou af en tot onbepaalde tyd.+
2 Soos daar berge rondom Jerusalem is,+So is Jehovah rondom sy volk,+Van nou af en tot onbepaalde tyd.+