Deuteronomium 11:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Maar die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem, is ’n land van berge en valleivlaktes.+ Van die reën van die hemel drink dit water; Deuteronomium 33:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En van Josef het hy gesê:+ “Mag sy land voortdurend deur Jehovah geseën word+Met die keurige dinge van die hemel, met dou,+En met die waterdiepte wat daar onder lê,+
11 Maar die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem, is ’n land van berge en valleivlaktes.+ Van die reën van die hemel drink dit water;
13 En van Josef het hy gesê:+ “Mag sy land voortdurend deur Jehovah geseën word+Met die keurige dinge van die hemel, met dou,+En met die waterdiepte wat daar onder lê,+