Genesis 27:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En toe Isak oud was en sy oë te swak was om te sien,+ het hy sy oudste seun Esau geroep en vir hom gesê:+ “My seun!” waarop hy vir hom gesê het: “Hier is ek!” Genesis 48:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En Israel se oë was dof van ouderdom.+ Hy kon nie sien nie. Gevolglik het hy hulle na aan hom gebring, en toe het hy hulle gesoen en hulle omhels.+
27 En toe Isak oud was en sy oë te swak was om te sien,+ het hy sy oudste seun Esau geroep en vir hom gesê:+ “My seun!” waarop hy vir hom gesê het: “Hier is ek!”
10 En Israel se oë was dof van ouderdom.+ Hy kon nie sien nie. Gevolglik het hy hulle na aan hom gebring, en toe het hy hulle gesoen en hulle omhels.+