Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 10:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 sowel as om die kinders van Israel al die voorskrifte te leer+ wat Jehovah deur middel van Moses tot hulle gespreek het.”

  • Levitikus 26:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 Dit is die voorskrifte en die regterlike beslissings+ en die wette wat Jehovah op die berg Siʹnai deur middel van Moses tussen hom en die kinders van Israel gestel het.+

  • Numeri 30:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Dit is die voorskrifte wat Jehovah Moses beveel het oor die verhouding tussen ’n man en sy vrou,+ tussen ’n vader en sy dogter in haar jeug in die huis van haar vader.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel