Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Jehovah het toe aan Abram verskyn en gesê: “Aan jou saad+ gaan ek hierdie land gee.”+ Daarna het hy daar ’n altaar gebou vir Jehovah, wat aan hom verskyn het.

  • Genesis 13:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 want die hele land waarna jy kyk, gaan ek aan jou en aan jou saad gee, tot onbepaalde tyd.+

  • Genesis 17:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “En ek sal my verbond nakom tussen my en jou+ en jou saad ná jou volgens hulle geslagte, as ’n verbond tot onbepaalde tyd,+ om my aan jou en aan jou saad ná jou as God te bewys.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel