Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Jy mag vir jou geen gesnede beeld of ’n afbeelding van enigiets maak wat bo in die hemel is of wat onder op die aarde is of wat in die waters onder die aarde is nie.+

  • Deuteronomium 27:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “‘Vervloek is die man wat ’n gesnede beeld+ of ’n gegote beeld maak,+ iets verfoeiliks vir Jehovah,+ die maaksel van die hande van ’n hout-en-metaal-werker,+ en wat dit in ’n wegsteekplek gesit het.’ (En die hele volk moet antwoord en sê: ‘Amen!’)+

  • Jesaja 40:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En met wie kan julle God vergelyk,+ en watter gelykenis kan julle naas hom stel?+

  • Handelinge 17:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “Aangesien ons dan die nakomelinge van God is,+ moet ons nie dink dat die Goddelike Wese+ gelyk is aan goud of silwer of klip nie, aan iets wat deur die kunsvaardigheid en vindingrykheid van die mens gebeeldhou is nie.+

  • 1 Korintiërs 10:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Daarom, my geliefdes, vlug+ vir die afgodediens.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel