Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want jy mag jou nie voor ’n ander god neerwerp nie,+ want Jehovah, wie se naam Jaloers is, hy is ’n jaloerse God;+

  • Deuteronomium 8:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “En as jy Jehovah jou God enigsins vergeet en agter ander gode aan loop en hulle dien en jou voor hulle neerbuig, dan getuig ek vandag teen julle dat julle vir seker sal vergaan.+

  • Jeremia 25:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En moenie agter ander gode aan loop om hulle te dien en julle voor hulle neer te buig nie, sodat julle my nie aanstoot gee met die werk van julle hande nie en sodat ek nie rampspoed oor julle bring nie.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel