Genesis 15:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar in die vierde geslag sal hulle hierheen terugkeer,+ omdat die oortreding van die Amoriete nog nie tot voltooiing gekom het nie.”+ Numeri 13:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Die Amalekiete+ woon in die land van die Negeb,+ en die Hetiete en die Jebusiete+ en die Amoriete+ woon in die bergstreek, en die Kanaäniete+ woon by die see en aan die kant van die Jordaan.”
16 Maar in die vierde geslag sal hulle hierheen terugkeer,+ omdat die oortreding van die Amoriete nog nie tot voltooiing gekom het nie.”+
29 Die Amalekiete+ woon in die land van die Negeb,+ en die Hetiete en die Jebusiete+ en die Amoriete+ woon in die bergstreek, en die Kanaäniete+ woon by die see en aan die kant van die Jordaan.”