37 “En tog lewe jy nog, omdat hy jou voorvaders liefgehad het sodat hy hulle saad ná hulle uitgekies het+ en jou voor sy oë met sy groot krag uit Egipte uitgelei het,+
15 Maar aan jou voorvaders het Jehovah geheg geraak om hulle lief te hê, sodat hy hulle nageslag ná hulle,+ ja julle, uit al die volke uitgekies het, soos dit vandag is.
11 want toe hulle nog nie gebore was of enigiets goeds of veragteliks beoefen het nie,+ is daar, sodat die voorneme van God met betrekking tot die verkiesing nie van werke sou bly afhang nie maar van die Een wat roep,+