Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 27:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “‘Maar niks wat gewy is, wat ’n man aan Jehovah wy om vernietig te word,+ van alles wat syne is, of dit uit mense of diere of uit die grond van sy besitting is, mag verkoop word nie, en niks wat gewy is, mag teruggekoop word nie.+ Dit is iets hoogheiligs vir Jehovah.

  • Deuteronomium 13:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En hoegenaamd niks van wat deur die ban geheilig is, mag aan jou hand kleef nie,+ sodat Jehovah hom van sy brandende toorn kan afwend+ en inderdaad aan jou barmhartigheid kan skenk en hy beslis aan jou barmhartigheid kan bewys+ en jou kan vermenigvuldig, net soos hy vir jou voorvaders gesweer het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel