Deuteronomium 13:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 mag jy nie na die woorde van dié profeet of na die dromer van dié droom luister nie,+ want Jehovah julle God stel julle op die proef+ om te weet of julle Jehovah julle God liefhet met julle hele hart en julle hele siel.+ Psalm 139:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Deurvors my, o God, en ken my hart.+Ondersoek my, en ken my verontrustende gedagtes,+ Spreuke 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die smeltkroes is vir silwer en die smeltoond vir goud,+ maar Jehovah is die ondersoeker van harte.+
3 mag jy nie na die woorde van dié profeet of na die dromer van dié droom luister nie,+ want Jehovah julle God stel julle op die proef+ om te weet of julle Jehovah julle God liefhet met julle hele hart en julle hele siel.+
23 Deurvors my, o God, en ken my hart.+Ondersoek my, en ken my verontrustende gedagtes,+ Spreuke 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die smeltkroes is vir silwer en die smeltoond vir goud,+ maar Jehovah is die ondersoeker van harte.+
3 Die smeltkroes is vir silwer en die smeltoond vir goud,+ maar Jehovah is die ondersoeker van harte.+