Eksodus 16:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En die huis van Israel het dit “manna” genoem. En dit was wit soos koljandersaad, en dit het soos plat heuningkoeke gesmaak.+ Psalm 78:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En hy het aanhoudend manna op hulle laat reën om te eet,+En die graan van die hemel het hy aan hulle gegee.+
31 En die huis van Israel het dit “manna” genoem. En dit was wit soos koljandersaad, en dit het soos plat heuningkoeke gesmaak.+
24 En hy het aanhoudend manna op hulle laat reën om te eet,+En die graan van die hemel het hy aan hulle gegee.+