24 Maar hulle het nie in hulle hart gesê nie: “Laat ons tog Jehovah ons God vrees,+ die Een wat die stortreën en die herfsreën en die lentereën op hulle tyd gee,+ wat selfs die voorgeskrewe weke van die oes vir ons bewaar.”+
23 En julle, kinders van Sion, wees bly en verbly julle in Jehovah julle God;+ want hy sal julle sekerlik die herfsreën in die regte maat gee,+ en hy sal ’n stortreën op julle laat neerdaal, herfsreën en lentereën, soos vroeër.+
7 Beoefen dan geduld, broers, tot die teenwoordigheid+ van die Here. Kyk! Die boer wag vir die kosbare vrug van die aarde en beoefen geduld ten opsigte daarvan totdat hy die vroeë reën en die laat reën kry.+