Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Let op jouself en gee goed ag op jou siel,+ sodat jy nie die dinge vergeet wat jou oë gesien het nie+ en sodat dit al die dae van jou lewe nie uit jou hart wyk nie;+ en jy moet dit aan jou kinders en aan jou kleinkinders bekend maak,+

  • Deuteronomium 6:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 en jy moet dit by jou kind inskerp+ en daaroor praat wanneer jy in jou huis sit en wanneer jy op die pad loop en wanneer jy gaan lê+ en wanneer jy opstaan.

  • Psalm 34:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Kom, o seuns, luister na my;+

      Die vrees van Jehovah sal ek julle leer.+

  • Psalm 78:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 En hy het ’n herinnering in Jakob gegee,+

      En ’n wet het hy in Israel gestel,+

      Dinge wat hy ons voorvaders beveel het,+

      Om dit aan hulle kinders bekend te maak;+

  • Spreuke 22:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Lei ’n seun op volgens die weg vir hom;+ ook as hy oud word, sal hy nie daarvan afwyk nie.+

  • Efesiërs 6:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En vaders, moenie julle kinders irriteer nie,+ maar hou aan om hulle in die dissipline+ en verstandsregulering+ van Jehovah op te voed.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel