Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 om nasies, groter en magtiger as jy, voor jou uit te verdryf, ten einde jou in te bring, om jou hulle land as ’n erfdeel te gee soos dit vandag is.+

  • Deuteronomium 7:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Wanneer Jehovah jou God jou uiteindelik in die land bring waarheen jy trek om dit in besit te neem,+ dan sal hy groot nasies voor jou uit verdryf,+ die Hetiete+ en die Girgasiete+ en die Amoriete+ en die Kanaäniete+ en die Perissiete+ en die Hewiete+ en die Jebusiete,+ sewe nasies, groter en magtiger as jy.+

  • Deuteronomium 9:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Hoor, o Israel, jy trek vandag deur die Jordaan+ om in te gaan en nasies uit hulle besitting te verdryf wat groter en magtiger is as jy,+ stede wat groot en tot aan die hemel versterk is,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel