Josua 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Elke plek waarop julle voetsool sal trap, sal ek beslis aan julle gee, net soos ek Moses beloof het.+ Josua 14:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Gevolglik het Moses daardie dag gesweer en gesê: ‘Die land waarop jou voet getrap het,+ sal joune en jou seuns s’n word as ’n erfdeel tot onbepaalde tyd, omdat jy Jehovah my God volkome gevolg het.’+
3 Elke plek waarop julle voetsool sal trap, sal ek beslis aan julle gee, net soos ek Moses beloof het.+
9 Gevolglik het Moses daardie dag gesweer en gesê: ‘Die land waarop jou voet getrap het,+ sal joune en jou seuns s’n word as ’n erfdeel tot onbepaalde tyd, omdat jy Jehovah my God volkome gevolg het.’+