Numeri 14:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 In hierdie wildernis sal julle lyke val,+ ja, al julle geregistreerdes van julle volle getal, van twintig jaar en ouer, julle wat teen my gemurmureer het.+ Handelinge 13:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En hy het oor ’n tydperk van omtrent veertig jaar+ hulle handelswyse in die wildernis verdra. 1 Korintiërs 10:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Nietemin het God teenoor die meeste van hulle nie sy goedkeuring geopenbaar nie,+ want hulle is in die wildernis neergevel.+ Hebreërs 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En van wie het God veertig jaar lank ’n afkeer gekry?+ Was dit nie van dié wat gesondig het, wie se lyke in die wildernis geval het nie?+
29 In hierdie wildernis sal julle lyke val,+ ja, al julle geregistreerdes van julle volle getal, van twintig jaar en ouer, julle wat teen my gemurmureer het.+
5 Nietemin het God teenoor die meeste van hulle nie sy goedkeuring geopenbaar nie,+ want hulle is in die wildernis neergevel.+
17 En van wie het God veertig jaar lank ’n afkeer gekry?+ Was dit nie van dié wat gesondig het, wie se lyke in die wildernis geval het nie?+