Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En daarheen moet julle julle brandoffers+ en julle offerandes en julle tiendes+ en die bydrae van julle hand+ en julle gelofteoffers+ en julle vrywillige gawes+ en die eersgeborenes van julle beeste en van julle kleinvee bring.+

  • Deuteronomium 14:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En voor Jehovah jou God, op die plek wat hy sal uitkies om sy naam daar te laat woon, moet jy die tiendes eet van jou graan,+ van jou nuwe wyn en van jou olie en die eersgeborenes van jou beeste en van jou kleinvee;+ sodat jy kan leer om Jehovah jou God altyd te vrees.+

  • Deuteronomium 16:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En jy moet die pasga vir Jehovah jou God offer,+ uit die kleinvee en uit die beeste,+ op die plek wat Jehovah sal uitkies om sy naam daar te laat woon.+

  • Deuteronomium 26:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 dan moet jy van die eerstelinge+ van al die vrugte van die grond neem, wat jy sal inbring uit jou land wat Jehovah jou God aan jou gee, en jy moet dit in ’n mandjie sit en na die plek gaan wat Jehovah jou God sal uitkies om sy naam daar te laat woon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel