Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 As die plek wat Jehovah jou God sal uitkies om sy naam daar te vestig,+ ver van jou af is, dan moet jy van jou beeste of van jou kleinvee slag wat Jehovah jou gegee het, net soos ek jou beveel het, en jy moet in jou poorte eet wanneer jou siel dit begeer.+

  • Deuteronomium 14:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Dan moet jy die geld gee vir alles wat jou siel begeer:+ beeste en skape en bokke en wyn en sterk drank+ en enigiets wat jou siel van jou vra; en jy moet daar voor Jehovah jou God eet en vrolik wees,+ jy en jou huisgesin.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel