7 En daar moet julle voor Jehovah julle God eet+ en vrolik wees oor alles wat julle onderneem,+ julle en julle huisgesinne, omdat Jehovah jou God jou geseën het.
12 En julle moet vrolik wees voor Jehovah julle God,+ julle en julle seuns en julle dogters en julle slawe en julle slavinne en die Leviet wat in julle poorte is, omdat hy geen deel of erfdeel saam met julle het nie.+
3Laastens, my broers, hou aan om julle in die Here te verbly.+ Om dieselfde dinge aan julle te skryf, is nie vir my moeite nie, maar dit is vir julle ’n beskerming.