2 Konings 23:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Maar in die agtiende jaar van koning Josiʹa is hierdie pasga vir Jehovah in Jerusalem gehou.+ Johannes 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En die pasga+ van die Jode was naby, en Jesus het na Jerusalem opgegaan.+ Johannes 11:55 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 55 En die pasga+ van die Jode was naby, en baie mense het voor die pasga uit die platteland na Jerusalem opgegaan om hulle seremonieel te reinig.+
55 En die pasga+ van die Jode was naby, en baie mense het voor die pasga uit die platteland na Jerusalem opgegaan om hulle seremonieel te reinig.+