Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En hy sal jou beslis liefhê en jou seën+ en jou vermenigvuldig+ en die vrug van jou liggaam+ en die vrugte van jou grond seën,+ jou graan en jou nuwe wyn en jou olie, die kalwers van jou koeie en die aanteel van jou kleinvee,+ in die land wat hy aan jou voorvaders met ’n eed beloof het om aan jou te gee.+

  • Deuteronomium 28:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Jehovah sal die seën vir jou gebied oor jou voorraadskure+ en oor alles wat jy onderneem,+ en hy sal jou beslis seën in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.

  • Deuteronomium 30:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 As jy luister na die gebooie van Jehovah jou God, wat ek jou vandag beveel, om Jehovah jou God lief te hê,+ in sy weë te wandel en sy gebooie+ en sy insettinge en sy regterlike beslissings te onderhou,+ dan sal jy sekerlik bly lewe+ en vermenigvuldig, en Jehovah jou God sal jou seën in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel