Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 22:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Julle mag niks aanbied waaraan ’n gebrek is nie,+ want dit sal nie vir julle goedkeuring verkry nie.

  • Deuteronomium 15:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En as daar ’n gebrek aan is, as dit kreupel of blind is, enige slegte gebrek, mag jy dit nie aan Jehovah jou God offer nie.+

  • Maleagi 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En wanneer julle ’n blinde dier aanbied om geoffer te word: “Dit is niks slegs nie.” En wanneer julle ’n kreupel of ’n siek dier aanbied: “Dit is niks slegs nie.”’”+

      “Bring dit asseblief na jou goewerneur toe. Sal hy behae in jou hê of sal hy jou vriendelik ontvang?” het Jehovah van die leërs gesê.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel